top of page
"We were accepted by Fehrensen Speech with a short notice and we see noticeable improvement and speech development in our child with time which is very promising. The SLT has our highest recommendation."
A.S.
"Vinnig en doeltreffend! Hierdie dame is eenvoudig indrukwekkend. Met wat na 'n lang en duur reis gelyk het' volgens die ander terapeute, het Andrea dit in 'n japtrap oopgekraak en haar pragtige glimlag en uitgaande persoonlikheid as 'n bonus bygevoeg. As jy is opsoek na 'n spraakterapeut met filigreerde vaardighede - Andrea is die antwoord op jou gebede.
I.S.
Google Resensies
Baie ervare. Lieflike mense
MT
Wonderlike mense, ongelooflike talent.
JR
Wonderlike mense ❤️ moenie huiwer om uit te reik nie
SP
bottom of page